Son-Gospel
Son-Gospel
14 dae gelede
Son-Gospel
Verlede maand
Son-Gospel
Verlede jaar
Son-Gospel
Verlede jaar
Son-Gospel
Verlede jaar
Son-Gospel
Verlede jaar
Son-Gospel
2 jaar gelede
Son-Gospel
3 jaar gelede
Son-Gospel
4 jaar gelede
NEVILLE D IS OORSTELP VAN VREUGDE OOR SY T...
NEVILLE D, bekende gospelsanger van Kalksteenfontein, kon Dinsdagaand nie glo toe hy die nuus uit Amerika ontvang dat hy ’n Dove Award gewen het nie.
Son-Gospel
4 jaar gelede
ONNIE EER GOD MET SANG
TRAVINO Lotz (22) is gebore en getoë in Slangrivier, ’n klein dorpie in die Suid-Kaap naby Heidelberg. Lotz het in die onderwys studeer en hou skool by die Laerskool Melkhoutfontein in Stilbaai.
Son-Gospel
4 jaar gelede
CHARISMA GEE VOORSMAKIE
CHARISMA Hanekam (32), bekend vir liedere soos “Ek het ’n lekker Smakie”, “Vrou van Samaria” en “Spring in die bad van Bethesda”, het ’n nuwe EP bekend gestel.
Son-Gospel
4 jaar gelede
‘DROOM EN GLO ALTYD’
BYRON LEVI (21) van Bishop Lavis is baie opgewonde oor sy heel eerste gospel­album, wat op 4 Oktober 2015 uitgereik word. Byron is die seun van die bekende gospelsanger Wilmot Fredericks van die Christian Explainers.
Son-Gospel
4 jaar gelede
DUMISANI EN KIE JUIG
AANHANGERS van gospelmusiek gaan later vandag sommer heerlik juig by Dumisani se konsert, Legendary Gospel Songs. Hoe dan anders, met die juigkoning Roland Miggels ook op die program.
Son-Gospel
4 jaar gelede
LEKKER GOSPEL IS OM DIE DRAAI
DIE gospel-extravaganza van die VGK Scotts­dene in wyk 19 gaan volgende week ruk. Bekendes soos Zane Meas en Hildegardt Whites (Neville en Bonita in die sepie 7de Laan) tree ook op.
Son-Gospel
4 jaar gelede
GIDEON GEE BEMOEDIGING
GIDEON LOTTERING (29) van George sing al 15 jaar en sê hy wil mense met sang en musiek bemoedig. Sy eerste groep was die George Community Property Choir.
Son-Gospel
4 jaar gelede
VERSE UIT DIE BYBEL
EK WEET wat Ek vir julle beplan, sê die Here: Voorspoed en nie teenspoed nie. Ek wil vir julle ’n toekoms gee, ’n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal jul gebede verhoor.
Son-Gospel
4 jaar gelede
LEGENDARIESE GOSPEL TERUG
DIE sanggroep Dumisani bied sy konsert Legendary Gospel Songs op 6 September by Jubilee Life Ministries in Parow aan. Dumisani is bekend vir sy kuns en vaardigheid om tradisionele liedjies te neem en te moderniseer sonder om die diepte en waarde daarvan te verloor.
Son-Gospel
4 jaar gelede
Son-Gospel
4 jaar gelede
SHOW OPGEDRA AAN OORLE MA
DIE gospelsanger Neville D is baie opgewonde oor sy komende konsert getiteld Beauty of Diffe­rence – Season 2 – Live Recording. Die gaskunstenaars wat op 25 Julie in die Lighthouse-sentrum in Parow gaan optree, is van die bekendste name in die gospelbedryf.
Laai Meer