Verlede jaar
‘Spuit’ kom toe te laat vir fox
Yikes! Die kerkfoto is gedokter. Foto:Google Earth  ~ 

WAT’S die kanse, nè?

Die vorm van die Amerikaanse Chris­tian ­Science Society-kerk in Dixon, Illinois, lyk van bo af so baie soos ’n penis dat Fox News verkeerdelik berig het ’n waterpyp het laas week op die hoek voor die kerk gebars – met lagwekkende gevolge.

Hoewel die waterpyp-storie genadiglik vals is, is die kerk se bedenklike vorm ongelukkig die ware Jakob. – Dailydot

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters