Verlede jaar
Sperm begin kwyn
Foto: SKYNET.BE  ~ 

SPERMVLAKKE onder Westerse mans het die afgelope 40 jaar met meer as 50% gedaal.

So is bevind in ’n studie waarin die oorsake nie ondersoek is nie. Die witjasse reken egter dis weens chemiese middels in alledaagse produkte.

G’n beduidende ­daling van spermvlakke onder mans in Suid-Amerika, Asië en Afrika is opgemerk nie. – mirror.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters