Verlede jaar
Seks met robot
foto ter illustrasie  ~ 

DIE jongste sekspop kan praat, glimlag en sing – en jy beheer haar met jou smartphone. Die aantreklike robotvrou het ’n silikoonvel en beantwoord selfs jou vrae.

Ál haakplek is – sy praat net Chinees. En teen ’n prys van R90 000 pas sy nie almal se sak nie.

Doll Sweet Dolls, die ontwerpers, werk nou aan ’n robotvrou wat Engels kan praat. – mirror.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters