Verlede jaar
Ou spyker koei ná lus hom beetkry
Foto's: Viral Press  ~ 

‘n Man wat na bewering ‘n koei gespyker het, het aan polisie gesê dat hy nie die ‘drang’ kon weerstaan nie.

Die 40-jarige onbekende man, is glo deur inwoners in Lampang, Thailand, gevang.

Volgens berigte het hulle hom in die badkamer van ‘n nabygeleë plaas gejaag, voor hy gearresteer en kaalgat in ‘n polisie trok gesmyt is.

Hy het glo aan polisielede gebieg dat hy die koei eers bevoel het voordat hy die dier gespyker het.

Boer Tong Kai Charoonprasitporn (65) wat die dier besit, sê: “Ek het gesien hoe hy my koei soen en toe spyker.

“Ons het hom gejaag maar kon hom nie keer nie. Ons het die polisie ontbied en hulle het hom in die badkamer gekry.”

Die man word deur die polisie ondervrae. - metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters