Verlede jaar
Musieknoot bevredig vrou
 ~ 

Dis ‘n oopgeheim dat die vroulike orgasm maar ‘n stricky saak kan wees om te verstaan – ten minste vir mans.
Dis seker waarom daar nie ‘n tekort aan vreemde voorstelle vir vroue en hul partners is, om te help om ‘n orgasm te kry nie.
Een wat nie baie verg nie, is ‘n bewering dat vroue ‘n orgasm kan kry deur na ‘n spesifieke musieknoot te luister.
Dit laat vroue se tone krul, sonder enige fisiese stimulasie.
Aanlyn is daar talle forums waar mans die bestaan van dit debatteer.
Een ou sê selfs hy gaan sy f**kbuddy op sy bass amp laat sit, “om te sien of dit gaan vat waar sy wil wees’.
Hoe dieper die noot, hoe dieper die vibrasie.
Een ou het die gedagte verder gevat en ‘n masjien uitgedink, wat later krediet sal ontvang dat dit vroue ‘n orgasm gee deur slegs in dieselfde vertrek te wees, as die geraas wat dit maak.
Craig Huxley het in die 70’s die Blaster Beam geskep. Dis ‘n instrument wat glo dadelik ‘n vroulike luister ‘n orgasm kan gee, met ‘n enkele noot – geskep.
Daar word beweer toe die toestel by ‘n konsert in New York 1990 gebruik is, het talle vroue in die gehoor net spontaan ‘n orgasm gekry. – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters