Verlede jaar
Kontrepsie vir tossers op rak
 ~ 

WANKERS wêreldwyd kan maar die sjampanje uithaal en hul broeke aftrek oor dié nuwe kontrepsie.

Die 3fap is ’n masturbasie-masjien vir mans wat hul move in drie verskillende gaatjies wil druk.

Die gaatjies is ontwerp om soos ’n regte mond, koekie of stertkant te voel.

Jy wonder seker wie vir dié wonderlike, of afgryslike, skepping verantwoordelik is.

Wel, sy naam is Brian Sloan – dieselfde ou wat skoonheidskompetisies vir vulvas en testikels hou. Hy’s ook die maker van ’n blowjob-robot, die Autoblow 2. Die 3fap kos sowat R1 000. – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters