13 dae gelede
Vrou wil niks weet van agterplaas seks nie
Antie Mona
 ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS getroud, maar my sekslewe met my vrou is nie meer so opwindend nie.

Hoe benader ek hierdie situasie? My vrou wil net skoon seks hê – sonder enige foreplay.

Ek wil haar so graag aflek en hê dat sy my afsuig, en dan wil ek graag gaan vir anal seks.

Maar, ai, sy wil niks weet nie. Hoe gemaak om haar te oortuig dat dit my fantasie is?

Ek het al gedink om vir my ’n skelmpie te kry.

Gee raad, asseblief tog, my antie.Soek Opwinding, WhatsApp

Sjoe, jy sal jou vrou mos omtrént moet benader om haar nader aan hierdie kinky planne van jou te kry.

Antie kan jou sommer nou al sê nie alle vroue is by dit nie.

Nie alle vroue hou van agterplaas-stories en ’n gelek of ’n gesuig nie.

Dis mos maar meestal julle mans wat sulke fantasieë het.

Het jy een of ’n hele vrag bloues gekyk en nou reken jy jou vrou sal ook daarvoor kans sien?

Aan die einde van die dag sal julle as couple tot ’n vergelyk moet kom oor wat sy bereid sal wees om te doen.

Of sy kans sal sien vir ou agterbakse fantasieë is iets wat net sy sal kan sê. Bespreek dit met haar.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters