14 dae gelede
Vrou kan nie meer sleg man vergewe nie
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS 44 en al 24 jaar getroud. Ek kan nie meer my man vertrou nie.

Hy het my al vier keer verneuk. Elke keer met ’n getroude vrou.

Ek bly hom vergewe, maar ek kan nie meer nie. – via WhatsApp

Vrou, niemand expect van jou om die sleggeid van hierdie man van jou se te entertain nie.

Hy gaan dan net voort met sy dinge. As jy nie happy met jou man se slegte gewoontes is nie, dan weet jy mos wat jy aan die situasie moet doen.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters