Verlede maand
Twee ouens knyp die kat in die donker
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS 30 jaar oud, gay en het ’n affair met ’n straight ou.

Dinge raak nou serious tussen ons, maar hy is in ’n rela­tionship.

Ek kan myself nie help om hom elke aand in die geheim te sien nie. Wat moet ek doen? Ek is só confused! – G, WhatsApp

’n Baie gevaarlike speletjie wat julle speel, want ’n mens speel nie met ander se gevoelens nie.

Kan jy imagine hoe devastated sy girlfriend gaan wees as sy moet uitvind? En hoe seker is jy hierdie ou gebruik jou nie net vir fun, kinky times nie? Antie glo nie jy wil net iemand se side-skinbord wees nie.

Kry jou uit hierdie secret affair.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters