13 dae gelede
Smaak met bestie spyker
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS verlief op my beste vriendin en smaak haar spyker.

Maar ek weet nie hoe sy voel nie. Sy het nie ’n boyfriend nie.

Nou is ek skaam om vir haar te sê hoe ek voel.

Gee raad, asseblief. – Anoniem, WhatsApp

Jy sal daai jagse lorrie van jou vinnig moet stop, anders verloor jy hierdie meisie as ’n vriendin.

Jou intentions is heeltemal verkeerd. Jy sien nie hierdie meisie as iemand met wie jy in ’n verhouding wil wees nie, maar iemand by wie jy jou rug kan leegmaak.

Omdat sy single is, beteken dit nie sy moet jou personal rugleegmaker wees nie.

Skuif maar al hierdie dinge uit jou spulse kop as seks die enigste ding is wat jy my by hierdie meisie soek.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters