7 dae gelede
Slagpaal woel sy niggies
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK WIL net weet of ek ’n psigopaat is, of wat.

Ek werk nie en het baie tyd op hande. So, ek laat hulle werk vir my.

Antie, as ’n vroumens – jonk of oud – met lekker tette of ’n gevaarlike agterent verby my loop, dan raak ek sommer warm.

Sodra ek by die huis kom, dan bewerk ek my slagpaal.

Ek moet elke dag so drie of vier keer kom.

Antie, ek het al vier van my niggies slagpale toe gevat en twee ander niggies se virgins gebreek, met hulle almal se toestemming.

Hulle het dit gelike. Maar nou soek my slagpaal net niggie-vleis en ek soek nuwe niggie-bloed.

Hulle kom self slagpale toe en ek saag, sny en steek vir cousin.

Hoe nou gemaak? – Die Slagpaal, WhatsApp

Dit klink eintlik maar dat jy eerder by ’n slaghuis werk moet gaan soek, as om só bloedskande te pleeg.

’n Psigopaat? Antie dink nie so nie. Maar wat antie wel glo, is dat daar dalk ’n paar van jou marbles in die sand agtergebly het.

Dit is duidelik dat jy veels te veel tyd op hande het, maar hou in gedagte dat Hannelie nie die bills betaal nie. Eendag sal jy uit hierdie slagpaal fantasy moet wakker skrik.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters