6 maande gelede
Oukersaand word ek skielik gesack
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK EN my boyfriend, vir wie ek steeds baie lief is, het Oukersaand opgebreek.

Hy het sommer uit die bloute gesê hy het space nodig en dinge werk nie vir hom nie.

I never saw that coming. En nou hoor ek hy het klaar ’n ander meisie. Hartseer

Soos dit vir Antie klink, was daar maar hoeka iemand anders­ van wie jy nie geweet het nie.

En hoe seer dit nou ook is, sal jy mettertyd besef dié player het jou liefde nooit verdien nie.

So, laat hom maar sy space geniet en hom verbeel hy is ’n astronaut.

Wie weet, maybe is 2019 die jaar waarin jy iemand sal ontmoet wat jou sal waardeer.


Hou jou kop omhoog. Jy het niks om oor skaam te wees nie.

Dis nie jou skuld dat hy ’n stupid mens is wat meer geworry oor sy aardse skatte as sy eie vlees en bloed is nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters