Verlede maand
Ou woeps, waps net en sê dan sorry
Auntie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS L van S en kan nie meer met my boy­friend nie.

Ons gaan al ses jaar uit en elke keer as ons seks, kom hy eerste.

Dan is ek nog lus, maar dan sê hy net “sorry”.

Al sê ek ook dat ek nog nie gekom het nie, worry hy nie, solank hy happy voel. Wat moet ek doen? – L van S, WhatsApp

Lord have mercy! Dalk het dié one-minute noedel-gees daarmee te make dat julle die vrugte proe wat getroudes beskore is?

Liefie, wié van julle twee nou kom of gaan, het nie ’n kortstondige oplossing nie.

Clearly maak dié ou net rug leeg en voel vere vir jou needs.

As dit al ses jaar so aangaan, is die kanse skraal dat dinge in die volgende ses jaar sal verander.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters