2 maande gelede
Ou laat paranoid vrou agter
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK KOM kort uit ’n huwelik, maar dit was daai tipe huwelik waarin die vrou my nie vertrou het nie.

Ek kon nie loop met my vriende nie, dan moet ek hoor ek het gaan hoer. As ek uit die werk kom en my voete was, dan moet ek hoor ek kom van ’n n****r af. Moedeloos, WhatsApp

Gelukkig is dit nou ou koeie en jy hoef nie meer deur soveel kopsere te gaan nie.

Maar jy is ook maar suinig met info. Hoe het dit gekom dat jou vrou so paranoïes geraak het?

Is sy maar van nature so ’n mens, of het daar dinge in julle huwelik gebeur wat jy conveniently vergeet het om te mention?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters