10 dae gelede
Ou gee tips vir hoe om vroulief tevrede te stel
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS 40 en my vrou 42 jaar oud.

Antie, ek het die brief gelees van die ou wat kla oor premature ejacula­tion.

Ek het ook so ’n probleem en ek is nie skaam nie.

Ek en my mot is al 13 jaar getroud en ons geniet ons sekslewe verskriklik.

In fact, as ek haar sien, is ek styf.

Ek wil net daai ou ’n tip gee: Boeta, hou op dink aan jouself.

Jy is so behep met die probleem dat dit al erger raak en glo my, jou vrou gaan jou los.

Dink eerder aan háár. Doen wat sy wil hê. Gesels met haar oor wat sy wil hê.

Try foreplay. Klink my jy wil net in die genot-grot ingaan dat jy vergeet sy is die eienaar van daai grot.

Wat ek eintlik wil sê is, bevredig haar eerste.

Laat haar so nou en dan kom, dan draai jy jou rug.

Sy gaan vra vir nog.

Druk jou tong in haar in en laat haar hyg na haar asem.

Jy sal my bedank.

Sy gaan kom vir nog en nog. Antie, ek hoop hy lees en gebruik die raad. Ou Wat Weet, WhatsApp

Genade, daar is seker nou baie mense wat aan hulle Jungle Oats verstik.

Maar jy, nè! Jy mean mos om uit jou way uit te gaan om vroulief tevrede te stel.

Antie wil dit nou nie tong in die kies stel nie, maar jou vrou loop seker heeljaar met ’n smile rond.

Maar jy is reg: Elke couple behoort ’n way te vind waarmee hulle gemaklik is en wat satisfaction vir albei sal bring.

Wanneer dit by die intieme sy van ’n huwelik kom, het couples die volste reg om te eksperimenteer met opsies vir binneboud lê.

As daar ’n smile op albei se dial is, hoef daar nie in hierdie gedeelte van die huwelik troubles te wees nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters