23 dae gelede
Ons soek ’n groot, fris nooi vir ’n threesome
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK EN my girl is in ons laat 40’s en wil graag eksperimenteer met ’n threesome.

Ons soek ’n groot, fris dame met ’n vol figuur. Kan Antie help? Threesome Man

Jinnetjie, jy laat Antie darem nou baie kriewelrig voel. Wil jy dan nou sê die treadmill help glad nie en ék is daai fris finalis?

Of wil jy hê Antie moet middelvrou speel om daai fantasy van julle te help uitleef.

Antie sê altyd mense moenie val vir die storie dat ’n threesome ’n fantastiese experience is nie.

Die groen gras wat jy aan die ander kant van jou fence sien, is niks anders as ’n advertensie nie.

Moenie soek vir iets wat kon gebly het nie. Wie met vuur speel, brand gewoonlik meer as net hulle vingers.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters