Verlede maand
No ways rock jy jou skoonma se wêreld
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

MY SKOONMA is in haar 50’s. Sy kyk regtig goed na haarself.

Antie, ek was so ’n paar jaar terug in ’n motorfiets­ongeluk. Ek kon nie daai tyd goed vir myself doen nie, soos aantrek en reg loop tot by die toilet.

My vrou moes ongelukkig gaan werk en dan was ek maar alleen by die huis.

Die eerste dag het ek gecope. Die tweede dag skrik ek toe wakker van ’n rumoer in die huis. Toe sien ek hier loop my skoonma verby my kamerdeur. Sy kyk toe terug, groet en loop aan.

My skoonma was besig om die huis skoon te maak. Ek moes my blaas gaan leegmaak en sukkel toe maar regop en hinkepink toilet toe.

Skel-skel

Terwyl ek in die gang af toilet toe sloer, is my skoonma in die hoofslaapkamer besig om die bed op te maak. Sy buk toe vooroor en ek raak toe net daar stokstyf vir daai sexy stêre van haar.

Ek probeer toe om my harde lat weg te steek, maar verloor toe my balans en val amper.

Maar Skoonma is so rats, sy help my om nie te val nie.

Sy help my toe skel-skel tot in die badkamer en sê ek moet haar roep wanneer ek toilet toe moet gaan sodat sy my kan help.

Nou staan ek daar by die toilet en sukkel om die harde meneer uit my PJ’s te kry.

Toe sy my weer kom help, vra ek haar om verskoning en vertel haar alles oor hoekom ek hard geword het.

Skielik vat sy my harde meneer in haar hand en net daar bars ek van lus wees.

Skoonma skrik, kyk my in my oë en loop uit die bad­kamer.

Ek was so skaam en maak toe maar klaar en hinkepink terug kamer toe.

Ek lê toe en kyk TV, maar raak later aan die slaap met al die gebeure op my mind.

Toe ek wakker skrik, is sy besig om klere weg te pak in die kamer. En ek vra toe weer verskoning.

Sy kom sit toe langs my op die bed. Antie, daar raak ek sommer weer hard, maar druk dit af voordat sy sien. Maar Skoonma het dit toe klaar gesien en vra of sy regtig só ’n uitwerking op my het.

Sy vertel toe Skoonpa was ook so toe hulle nog jonger was, maar nou makeer hy ’n jump-start en sy tenk het nie altyd genoeg petrol vir langpad ry nie. Eintlik bly dit sommer net empty. Dan stuck hy sommer net om die draai.

Ek lag toe vir dit. Sy sê sy het baie aande gehoor hoe ek haar dogter ure lank laat kreun. Toe ons nog by hulle gewoon het, het sy soms by ons kamerdeur geluister.

My meneer gee toe net so een ruk. Toe begin sy dit so oor die duvet vryf.

Antie, toe ruk Skoonma die duvet af, haal my harde, kloppende meneer uit, druk dit in haar warm, sagte mond en suig dit soos ’n pornstar. En ek kreun en my oë dop om, want ek het nog nooit só ’n blow job gekry nie.

Antie, dit was nie lank nie, toe bars ek in haar mond en sy suig en sluk daai hele load van my in.

Sy gaan loop toe ’n draai, maar kom later terug en kruip by my in. Ons het hemelse seks gehad.

Ons het elke dag geseks totdat ek weer op die been was. Hulle het nou getrek. Ek mis haar verskriklik. – Skoonseun, WhatsApp

Daar is seker maar baie mans soos jy wat oor hulle skoonma fantaseer.

Vir baie bly dit ’n fantasie, maar in jou geval het dit “erger” geword deurdat jy hierdie dinge begin opmaak het.

Antie is jammer, maar ek glo nie vir een oomblik dat dié goed gebeur het nie. Antie mean maar: Hoekom sal jou skoonma julle wasgoed kom was terwyl jou vrou nie daar is nie?

Hoekom sal sy aanbied om jou in die badkamer te kom help en haar nie uit die voete maak nadat sy jou voël die eerste keer – glo – gesien het nie?

Hierdie tipe goed gebeur seker maar as jou spulse mind jou liggaam hostage hou, nè?

Ek dink nie ek is die enigste een wat nie eens die kommas van jou brief trust nie. Nice try.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters