5 maande gelede
My spulse skoonma soek net my lat
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK HET ’n ding gedoen waaroor ek nou verskriklik spyt is.

Ons het Ou­kersaand by die in-laws gebraai. Dis iets wat ons elke jaar doen.

In ’n stadium was ek en my skoonma in die kombuis. Dis maar baie knap daar. So, ’n mens skuur omtrent verby mekaar.

Ek kon dit eenvoudig nie help nie, maar toe ek haar stêre teen my voël voel, het my move dadelik­ styf geword.

Sy moes dit agtergekom het, want sy het vir my gewink en ’n jagse laggie gegee.

Later, toe ek toilet toe gaan, loop ons mekaar in die gang raak.

Sy sê toe ek het haar nog nie geluk gewish vir die Big Days nie, en vra toe ’n soentjie.

En, Antie, toe ek dit doen, druk sy skielik haar tong in my mond. Ek was só geskok, ek het nie geweet wát om te doen nie.

Sy sê toe my skoonpa is ’n pap snoek wat saans net wil lê en lees, dít terwyl haar toet nog baie gelees wil word. So, sy sál as ek wil.

Antie, my vrou is nou wel nie so mooi en lekker gebou soos haar ma nie, maar sy ís my vrou.

Ek moet sê die meeste mans in ons dorp sal nie twee keer dink om met hul skoonma te lol nie, maar ek is nie een van hulle nie.

Ja, ek admit dit, Antie, ek het al baie oor my skoonma gefantasize, maar dis al.

Maar nou het sy my in ’n dilemma waaruit ek nie weet hoe om te escape nie.

Sedert daardie aand bel en WhatsApp sy my skielik baie. Dis altyd oor een of ander ding wat ek moet kom doen – goed wat haar man steeds kan doen.

Ek weet dis net ver­skonings om my daar te kry en te seduce. So, ek maak verskonings van my eie.

Maar my vrou begin nou al vra hoekom ek deesdae so met haar ma is.

Ek kan haar mos nie van haar ma se jagsheid vertel nie omdat sy so oor haar ma is, en ek weet sommer sy sal my nie glo nie.

Gee raad, asseblief, want my kop is al suf gedink oor dié probleem. – Raadop van C

Antie móét sê vele mans sou gewens het húlle was in dié “aangename predicament”.

Jou skoonma is geil, maar haar sekslus is nie jou probleem nie.

Dis geen skoonseun se job om sy skoonma in die bed uit te help nie.

Dis tyd dat jy jou skoonma reguit sê hoe jy oor haar attention-seeking voel.

Sê haar jy re­spekteer haar as die ma van jou vrou, maar jy wil haar dogter nie verneuk nie, beslis nie met haar ma nie.

Hopelik besef sy dan dat sy pleks van belustig agter haar skoonseun aan te wees, dankbaar moet wees dat haar dogter getroud is met iemand wat haar liefhet en nooit sal verneuk nie.

Kom ons hoop dat daar iewers tussen ál die spulsheid in jou skoonma se kop nog ruimte vir common sense is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters