4 maande gelede
Meisie se man dreig om my mal te toor
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS lief vir ’n meisie, M, van P.

Ons het al ’n paar keer seks gehad, maar toe vind haar man uit en dreig my in ’n SMS.

Hy het gesê hy gaan my mal toor, maar hy ken my dan nie. – L van PE

En jou punt is?

Is jy dan nou spyt dat die man jou nie ken nie? Hoe klink dit dan dat jy mal getoor wíl wees?

Wat jy en sy vrou aan hom doen, is, om die minste te sê, nie mooi nie. Bly uit ander se huwelike.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters