5 dae gelede
Man lus om weer sy antie se tone te lek
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

TOE ek so agt, nege jaar oud was, het ek altyd by my ouma-hulle se huis oorgeslaap.

Een van my pa se susters het altyd as ek daar oorgeslaap het vir my gesê dat ons die aand gaan vry, want ek het altyd saam met haar ’n bed gedeel.

Maar dit het nooit gebeur nie – of altans ek weet nie wat gebeur het terwyl ek geslaap het nie.

Miskien het sy my betas of iets. In elk geval, ek weet nie hoe dit gebeur het nie, maar ek het begin hou van vroumens-voete, spesifiek my pa se suster se voete.

Snags as sy aan die slaap geraak het, het ek uit die kooi geklim wat ek met haar gedeel het en dan haar tone gesuig en gelek.

Sy het nooit daaroor gekla nie en dis nie asof sy nie daarvan gehou het nie, want ek het dit basies elke naweek gedoen as ek daar oorgeslaap het as kind.

Nou, vandag, het ek ’n groot probleem, want ek kan nie ophou dink aan haar nie. Ek wil haar net bykom – net om weer haar tone te lek.

Dit word ’n foot fetish genoem.

En om eerlik te wees, sy is ’n aantreklike vrou wat nou al in haar 40’s is. Maar sy lyk nog sappig en sexy soos altyd.

Sy het lekker groot h*ll* en haar stywe boobs maak my styf.

Dis nou al so erg dat ek glad haar panties steel en dit ruik.

Antie, hoe sê ek aan my antie dat ek haar net wil seks om oor my obsessie vir haar te kom?

Ek wil nie dinge laat uitrafel dat ek haar iets ergs aandoen nie.

Die seks-gevoelens wat ek vir haar het, raak al hoe erger. Moet ek haar sê hoe ek voel, of moet ek professionele hulp kry? – Voeteman, WhatsApp

’n Foot fetish word gesien as een van die meer main­stream sexual kinks wat daar is.

Maar nes ander dinge in die lewe, het dit sy perke.

Jou perke is in alle waarskynlikheid as kind oorskry toe hierdie antie van jou jou toegelaat het om haar tone te suig.

Die arme vrou het seker ook nie geweet hoe om dit te handle nie – en hoewel sy nie daaroor met jou gepraat het nie, het sy seker heimlik gehoop dis ’n fase wat sou oorwaai.

In haar mind, noudat jy ’n volwassene is, sal sy dit ook sien as ’n “kleintyd”-ding van jou.

Het sy al ooit noudat jy volwasse is, met jou daaroor gepraat? Indien nie, is dit vir Antie ’n bewys dat sy dit as ’n uncomfortable subject sien wat sy nie wil aanroer nie.

Dit het egter nie net by ’n obsessie met jou antie se tone gebly nie.

Jy begeer nou meer as haar tone. Jy begeer haar hele lyf. Jy kyk met ’n belustigheid in jou oë na jou pa se suster.

Bloedskande is een van die grootste taboes in ons samelewing.

Dis ’n no-no, ’n lyn wat ons as samelewing eenvoudig nie oorsteek nie.

Jy moet seker nou in jou laat tienerjare of vroeë 20’s wees? Sekerlik is daar meisies wat al jou aandag moes getrek het? Vroue wat nie jou eie bloed-tante is nie?

Indien dit vir jou voel jy sukkel om beheer oor hierdie urges te kry, stel Antie voor dat jy ’n berader – verkieslik ’n seksterapeut – gaan sien. Enige professionele mens wat jou deur hierdie hele confusion kan help.

Jy wil nie jou naam met ’n plank slaan deur jou undying love aan jou antie te verklaar en die gramskap van die hele familie op die hals te haal nie.

Laat ’n professionele persoon jou guide en tegnieke leer om hierdie cravings van jou te oorbrug. Voordat iets leliks gebeur en jy agter tralies beland.

Jy is nog in ’n posisie om iets aan die saak te doen.

Moenie probeer om dinge in jou mind te justify nie – soos dat niemand jou en jou fetish verstaan nie of dat daar g’n probleem daarmee was toe jy ’n kind was nie.

Feit van die saak is: Jy is nie meer daai kind nie. Jy is ’n volwassene wat sy mind elke dag occupy met seksuele gedagtes oor sy eie antie.

Jy weet jy het hulp nodig, so kry die hulp vir jou eie benefit.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters