18 dae gelede
Leerders se rugsakke is darem net te swaar
Auntie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

MENSE, asseblief, kan die WKOD hier ingryp?

Kan daar nie iets omtrent die kinders se bitter swaar rugsakke gedoen word nie?

Sommige kan dit nie eens optel nie. Dis baie onregverdig.

Onnies, het julle al daai sakke opgetel?Wonder Net

Antie dink darem nie dat hulle heeljaar met daai swaar sak moet skool loop nie.

Is dit nie maar net aan die begin van die eerste kwartaal wanneer al die jaar se skoolboeke aan hulle uitgedeel word nie?

En deesdae is die skoolwerk darem mos nie so swaar soos die skoolsak is nie.

Jy is meer as welkom om dié kwessie met jou skool se bestuur op te neem as dit so swaar op jou gemoed weeg.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters