18 dae gelede
Kan nie met hom praat, maar droom al van suig
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS ’n gay man van U, maar werk in D. Hier is ’n man wat elke dag kom inkopies doen by die mall waar ek as ’n security werk.

Antie, die ding is ek likes hom vrek baie. Maar ek het nie die guts om vir hom te sê nie, want ek weet nie of hy gay is nie.

Soms droom ek van hoe ek hom ’n lekker blowjob gee. Almal sê ek suig lekker, even straight mans.

Dit is een van my specialities. Ek sluk ook, Antie, want ek likes dit.

Ek is ’n wit ou, maar ek doen alle rasse. Ek bloos altyd wanneer ek en hy in ’n gesprek is.

Ek weet ’n mens kan nie iemand force om gay te raak nie. Gee raad, asseblief.

Ek raak van my kop af. – Gay Man van U, WhatsApp

As Antie so na jou profile pic op WhatsApp kyk, pronk jy dan so lekker met ’n ander outjie.

Nou smaak jy iemand anders wat kom shopping doen by die mall waar jy werk? Kyk, Antie moet admit dat toe ek jou briefie begin lees het, het ek geglo jy soek genuinely raad.

Maar toe begin jy dan spog oor hoe lekker jy kan suig … en sluk.Toe wonder ek of jy dan ’n stofsuier is.

Toe vergeet ek amper jy het eintlik geskryf om raad te soek oor hierdie outjie wat jy smaak. Dit klink julle is klaar op daai level waar julle geselsies aanknoop.

Op daai level moes jy mos nou al uitgekyk het vir signs of dié ou jou game speel. As hy teen dié tyd nog nie ’n move gemaak het nie, stel hy waarskynlik nie belang in jou nie en is maar net polite.

Dis maybe nie lekker om te aanvaar dat iemand nie dieselfde oor jou voel as jy oor hom nie, maar dit klink anyway vir Antie asof jy nie ’n tekort aan aandag het nie.

Waak daarteen om vir jou die slegste reputasie op te bou.

Dit mag dalk net terugdraai en jou in die hak byt as jy iemand ontmoet wat jy genuinely voel die een is, maar hierdie persoon word afgeskrik deur jou reputasie.

Dan gaan jy voel hoe die lewe regtig kan suck.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters