5 maande gelede
Hy spyker sy skoonsus agter vroulief se rug
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK HOU van chubby vroue, Antie.

Dik boude en lekker dik bo-arms doen dit vir my.

My vrou is so lekker vet gebou en ek moet erken: sy ken van in die bed.

Ek kry die hele three course meal in die bed en ek het onlangs voorgestel dat ons haar jonger sussie saam bed toe vat.

Eers het my vrou teen die karre geskop, maar toe later ingestem.

Haar sussie is net so lekker dik en ek is al lankal lus vir haar.

Sy het ’n lekker paar groot stêre, Antie.

Ons het haar een Vrydagaand oorgenooi vir ’n braai en ná ’n lekker paar doppe het ek die saak toe aangeroer.

Sy het uitgebars van die lag en gesê ons moet ophou sulke jokes maak.

Maar toe sien sy ons is actually ernstig.

Hoe later hoe kwater, sê die mense mos altyd en toe die dop trek, raak sy lekker jags en sê sy wou nog altyd ’n threesome hê, maar dat haar ou nie wou nie.

Hulle is nou al ’n jaar uitmekaar en sy is tans single.

Antie, ek het my nie twee keer laat nooi nie en het opgevlieg en met my hand aan haar vet toet gevat.

Sy het sulke kreungeluide begin maak toe ek haar koek sommer so deur haar jeans warm vryf.

My vrou was ook nie lui nie en het haar rok uitgetrek en kaalgat op die sofa gesit waar sy haarself nat gevryf het.

Toe vat skoonsus my meneer en sit dit in haar mond.

Yo, ek het nooit geweet daai lekker dik, vet lippe van haar kan so lekker suig nie!

My vrou het gesê sy mind nie as ek haar suster spyker nie, maar sy is eerste aan die beurt.

Ek het hul albei lekker gelooi, Antie.

Ons doen dit nou gereeld. Soms, as ek ’n dag af is, dan kom skoonsus oor as vroulief in die werk is.

Dan laat ons behoorlik die kooi raas.

Ek is lief vir hulle albei, maar ek kom nou agter my vrou raak jaloers op haar suster.

Dít terwyl sy nie ’n probleem aan die begin gehad het nie. – Double Luck, e-pos

Natuurlik sal jou vrou nie hêppie met die stand van sake wees nie.

Jy en haar suster is dan nou regulars, terwyl sy haar by die werk afsloof.

Die lekker hou nooit lank by sulke affêres nie.

Almal sien mos hierdie three­some­-goeters in die movies en dink dan dat dit absoluut fantasies is.

Die waarheid is egter dat iemand iewers op ’n kol afgeskeep gaan voel. En in jou geval is daardie iemand jou vrou.

Hierdie kan eindelose probleme in jou huwelik veroorsaak. Pasop dat jou spulsgeid nie jou huwelik kelder nie.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters