12 dae gelede
Hy seks my skoonma en sommer syne ook
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK EN my beste vriend ken mekaar al 27 jaar.

Ons ken mekaar se geheime en is kinders in mekaar se ouerhuise.

Ons is albei 12 jaar getroud. Ons het net ’n maand uitmekaar getrou en vir mekaar gestrooi.

Ons was best men vir mekaar. Ons staan mekaar nie af nie. Wanneer hy lone ranger speel en sy stoute dinge alleen aanvang, het ons mekaar se back.

Ons vroue sal hulle bes probeer om ons uit te vang, but hulle maak hulle laat.

Ons gebruik mekaar as alibi’s as die ding dik draai met die motjies.

Die hele ding het begin toe ons nog ons girls gedate het.

Opklim

My vriend het altyd belowe hy gaan my skoonma wys hoe Dawid se wortel lyk en hoe hy dit diep in haar gaan begrawe, as ek nie plan maak nie.

Ek wil mos nie my skoonma opklim nie. Sy is soos ’n ma vir my en ek respekteer haar soos my eie ma.

Ek het maar altyd die dinge dopgehou as my skoonma haar soos ’n straatkat uitvat.

Ons het albei baie mooi skoonma’s wat baie aandag trek waar hulle gaan.

Antie, ek het vroeg een oggend van die werk af gekom.

Toe ek by die driveway intrek, sien ek my vriend se kar.

Ek was confused, want ons het nie bespreek dat ek en hy êrens gaan ná werk nie.

So stap ek maar kamer toe en groet vir Vroulief, maar kan nie ophou wonder waar my vriend dan nou is nie.

En ek kan ook nie vir háár oor sy kar vra nie, want netnou maak ek duiwels los.

Ek stuur boodskappe, maar niks reply nie. So 30 minute later kry ek toe ’n boodskap: Moenie worry nie. Ek is op lone ranger mode in jou skoontannie se bed.

Ek dink toe die bliksem het sy promise fulfil en sommer my skoonma ook!

Antie, ons was so 3 jaar getroud en dis nou 12 jaar in ons huwelik in en die vriend van my het sy eie skoonma ook bygekom.

Hy juggle die twee skoontannies nou al so dat sy skoon­ouers weggetrek het na ’n kusdorp vir early retirement. Skoonseun, Whats­App

En dit is net hier waar Antie jou jagse lorrie stop, want al aan die begin van jou brief het ek besef dat hierdie eintlik maar net een groot wolhaarstorie is.

Hierdie sogenaamde vriend se kar staan kamstig voor jou huis, hy is iewers in ’n kamer doenig met jou skoonma en dit terwyl jou vrou ook in die omtes is en niks hieroor sê nie?

Dis hier waar Antie besef het jou duime is al nerfaf van ál die liegstories wat jy daaruit suig.

’n Gesonde verbeelding is iets waarvoor Antie nog altyd bewondering gehad het.

Antie weet nie wat jy hierdeur wou bereik het nie, maar jy het darem nou jou paar oomblikke van fame gehad.

Nou kan jy maar ’n trek gaan vat ... aan die gras in jou jaart, natuurlik!


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters