15 dae gelede
Gesoek: Groot, solid, stywe virgin-borste
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS ’n single 40-jarige man, op soek na ’n vrou wat nie kinders kan kry of het nie.

Sy moet ook nie ouer as 55 wees nie en moet darem nog goed lyk vir haar jare.

My droomvrou moet ook ’n paar groot, solid en stywe virgin-borste het.

Ek het ’n obsessie met ’n groot vrou met groot, stywe borste waaraan ’n mens lekker kan suig. Ek wens Antie ’n goeie 2020 toe. – Single Man, WhatsApp

Grapgat! Antie het darem nou lekker gelag vir jou specs vir die perfekte vrou.

Ek reken ’n mens moet tydens hierdie lockdown darem ook iets het om oor te lag, nè?

Waar gaan jy nogal ’n 55-jarige kan-nie-kind-kry vrou met “virgin-borste” kry?

En los maar die voorspoedige wense vir 2020. Soos jy teen hierdie tyd nou al moes besef het, is nie veel mense impressed met hoe hierdie jaar al vroeg-vroeg uitgedraai het nie.

Dit is goed om ’n idee van jou droomvrou te kan hê, maar so uitsoekerig kan mens darem ook nie wil wees nie.

Kan hierdie uitsoekerigheid die rede wees hoekom jy steeds single is? Antie mean maar, g’n vrou is ’n koei wat ’n man wil hê wat heeldag aan haar wil suig nie!


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters