16 dae gelede
Gay-verhouding 'werk' nie
Auntie Mona
Auntie Mona  ~ ~

Liewe Antie Mona

EK IS in ’n gay-verhouding met ’n ou wat nie wil werk nie.

Maar hy wil op en af ry met my geld.

Wat maak ek met so ’n ou? Is daar ’n toekoms vir ons saam?

Ek dink ek moet maar vir my iemand anders kry wat ernstig is oor dinge en wat my sal waardeer. – D van B, WhatsApp

In hierdie lewe is daar nie meer tyd vir willie-werkers en uitvreters nie.

Daarvoor is die lewe gans te kort en gans te expensive.

Jy moet jou oor ’n mik werk, terwyl hy danksy jou sweet op en af cruise?

Dit is duidelik dat hierdie ou net saam jou is om financially te benefit.

Raak ontslae van dié jong!

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters