11 dae gelede
Ek is uitgekuier aan ’n vrou en haar niggie
Auntie Mona
Auntie Mona  ~ ~

Liewe Antie Mona

EK HET ’n groot probleem.

Ons woon in ’n sectional apartment. Ek is ’n IT technician en help mense in ander apartments wanneer hulle sukkel met byvoorbeeld hulle DStv of enige computer-probleme.

Ek help altyd die een dame, Z, wanneer sy my vra. Sy kook en bak baie lekker.

Sy is ’n weduwee in haar laat 30’s; ’n groot, vollerige vrou, maar mooi gebou.

Z het sulke 44D-borste en in die huis dra sy nie ’n bra nie. En dit doen dinge aan my. Ek word skaam, dan maak ek gou klaar en loop.

Vroeër dié jaar was ek in die toilet, maar ek het nie die deur gesluit nie.

Sy het die deur oopgemaak en topless vir my gekyk en gevra of ek hou van wat ek sien.

My meneer was kliphard, Antie, maar ek was rooi in die gesig.

Sy het my styf vasgehou en dit het daai dag gelei tot ’n hele paar happy ending sessions.

Gelukkig het haar twee kinders by maatjies ge-overnight.

Sy weet hoe om ’n man goed te laat voel in die bed.

Sy is vuurwarm, en vir my as ’n 24-jarige man is dit soos manna uit die hemel.

Een naweek het haar niggie, W, kom kuier. W is ook een van daai full figure-vroue.

Die twee het toe hulle fantasies in girlie sex talk gedeel.

Terwyl ek en my buurvrou net lekker begin vry het, kom W by die kamer in en trek haar uit.

Toe sê my buurvrou ons gaan ’n threesome hê.

Dit was my eerste keer in ’n three­some en dit was lekker, maar ook harde werk om albei gelyktydig te bevredig.

W het my eendag uit die bloute foto’s van groot borste en vroumensgoeters en voice notes gestuur, en my genooi na ’n show.

Sy is single en sonder kinders. Sy woon ook alleen. Antie, nou doen ons die ding ook gereeld.

Sy bederf my met duur name brand-klere, duisende rande in kontant, shows én ons was al op ’n cruise ship Mauritius toe.

My buurvrou weet nie dat ek W ook service nie. W is baie spulser as my buurvrou. Albei is in bestuursposte by hulle werk.

W kom haal my lunch times met haar kar vir steamy sessies in ’n secret spot.

Ek is ’n jong man wat goed gebou is. Ek ry fiets en gym gereeld.

Ek wil nie meer involved wees met een van hulle nie, maar ek wil ook nie een van hulle se hart breek nie. So, wat moet ek doen? Jong Man van G

Antie reken baie mans daar buite sal graag wil hê dat jy jou dilemma hulle kant toe aanstuur.

Maar soos wat jy nou agtergekom het, bevind jy jouself in ’n situasie wat ’n handvol geword het. En elkeen van dié vroue demand haar pond vleis.

Dis nou natuurlik ’n geskarrel om albei rond te juggle (verskoon tog maar die pun) en seker te maak die een vind nie van die ander een uit nie.

Soos dit vir Antie klink, gaan dit anyway hier net oor seks en ’n lekker gespoil.

Dis nie asof jy romantically betrokke wil raak by enige van die twee nie, anders sou jy mos genoem het dat jy feelings vir een van hulle het.

Dit klink asof jy egter nou besef het dié kool is die sous nie werd nie, want jy is nog jonk en wil baie girls nog met jou gym-lyf impress.

So, jy wil jou beslis nie verbind tot ieder van dié vroue nie.

As dit so is, sal jy eerlik met hulle moet wees. Jy sal oop kaarte moet speel en hulle moet sê jy wil graag aanbeweeg met jou lewe, minus die duur geskenke en hope seks wat jy op twee skinkborde kry.

Om dinge makliker vir jou te maak, kan jy dit selfs oorweeg om te trek na ’n flat ver van albei dié vroue. Dis nou as dít is wat jy wil hê.

Tans hou jy albei dié warm vroue aan ’n lyntjie en dis nie fair teenoor hulle nie.

Moet ook nie jouself flous deur te dink die een weet nie van die ander nie.

As die niggie uitgesteek het omdat jou buurvrou haar van jou vertel het, weet jou buurvrou heel waarskynlik ook dat haar niggie jou wine, dine en sexertain.

Nie een van hulle twee hou ’n gun teen jou kop nie.

So, as jy nie meer aan hulle seksspeletjies wil deelneem nie, keer niks jou om die handdoek in te gooi nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters