Verlede maand
Bestie se outjie sit my toe oppie paal
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

MY OUTJIE is nie eintlik my outjie nie.

Hy is iemand anders s’n, maar ons sien mekaar twee tot drie keer in die week en dan spyker ons mekaar dat sy penis amper by my bek uitkom.

Ek en sy goose is close vriende. Ons chill altyd saam.

Een aand toe ons drie saam chill, tiep sy.

Antie, ons was so lus vir mekaar dat ons mekaar langs haar op haar bed soema onmiddellik begin spyker het.

Twee maande later vind ek uit ek is swanger.

Sy is verskriklik opgewonde oor my baba, min wetende haar berk is die pa.

Die outjie wil boonop niks meer met my te doen hê nie.

Ek was daar net wanneer hy ’n spyker nodig gehad het.

Antie, ek wil net weet: Moet ek haar die waarheid van ons twee vertel? Meisie van M

En ná al die lekkerkry sien dié ou nie meer kans vir jou nie.

Liefie, is dit oor hy niks meer met jou te doen wil hê nie dat jy sy meisie nou ewe skielik wil vertel?

Antie mean maar: Toe julle so lekker gespyker het, was daar meer as genoeg opportunities om sy girlfriend daarvan te vertel.

Ek kry maar net die gevoel jy wil hom nou spite deur seker te maak sy meisie los hom.

So gefokus is jy daarop dat jy nie eens mention of worry oor die lewe van ’n single mom wat nou op jou wag nie.

Onthou, dié ou wil dalk niks met jou te doen hê nie, maar hy het ’n rsponsibility teenoor julle kind.

Maintenance sal hy moet betaal.

En so, liefie, sonder dat jy enige iets van jou kant af hoef te doen, sal sy meisie weldra uitvind dat hy baby by jou gemaak het.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters