18 dae gelede
Berk los haar by die huis en party met girls
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK HET ’n probleem met my boyfriend wat te veel lieg.

Hy is gewoond vir my naweke kom haal, maar laas naweek het hy nie gekom nie.

Ek weet nie wat om te doen nie. Hy was by ’n tavern met ander vroumense, terwyl ek maar by die huis moes sit.

Wat kan ek doen, Antie?S

Liefie, dis duidelik dat dié berk van jou daarop uit is om sy lyf ’n goeie tyd te gee – met of sonder jou.

Wat sê dit vir jou as hy met ander girls na ’n tavern gaan en hom gate uit geniet?

Is dit enigsins die moeite werd om nog in ’n relationship met dié ou te wees.

Antie kry dan die idee dat jy veral naweke nou die vyfde wiel aan die lekkerkry-wa is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters