11 dae gelede
Ben 10 maak nou ma en dogter op die paal
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS van Worcester en is ’n Ben 10.

Maar nou het ek ma en dogter op die paal. Ek het ’n goeie werk. Ek wens ek was dood. Gee raad. Ben 10 van CW, Whats­App

Weet hierdie ma en dogter jy play hulle albei?

Nie net is jy basies jou meisie se “stiefpa” nie, maar ook die “oupa” van haar kind. Wat ’n situasie om jou in te bevind!

Dit baat nie jy wens hierdie kinders weg nie. Jy wou mos ma en dogter sonder protection bykom.

Maar soos jy gesê het, het jy ’n goeie werk. Jy sal dus capable wees om vir jou kinders te sorg.

Ek weet net nie hoe ma en dogter voel oor die wete dat jy die pa van albei hulle kinders is nie. Jy is nou Worcester se eerste Ben 20!



Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters