18 dae gelede
'Bedelaar-vrou wil my nie uitlos nie'
Antie Mona
Antie Mona  ~ 

Liewe Antie Mona

EK IS ’n 38-jarige man van ’n klein dorpie in die Oos-Kaap.

Om eerlik te wees, ek is ’n baie jagse man wat baie van spyker hou.

In my straat bly ’n getroude vrou, ek skat haar so 45 jaar oud.

Sy het ’n paar mooi, stywe potte en sy hou van drink.

Sy het altyd by my kom geld leen om te drink.

Ek het agtergekom sy is baie jags en hou daarvan om met jong manne seks te het.

Sy het een oggend kom geld leen en het toe ’n stywe jeans-rokkie aangehad. Toe draai sy eers in die rondte en vra my hoe sy lyk.

Sy het gelag toe sy sien ek word styf.

Die volgende oggend het sy weer kom klop vir ’n bier se geld en sê toe sy en haar man wil gou gaan stout wees.

Toe sy die volgende week haar skuld kom betaal, het sy aan my hol gevat en gevra dat ek haar moet wys waar my kamer is.

Sy stoot my toe dat ek op die bed val en sê sy sal vir niemand vertel nie, maar sy is k*k lus, want haar man kan nie meer die job doen nie.

Ek kon haar koek deur haar stywe jeans sien blom.

Ons het toe seks gehad en sy het my gery dat ek vyf keer kom.

Sy wil my nou nie uitlos nie, Antie.

Sy maak dat ons video’s maak van wat ons doen en dan seduce sy haar blanke vriendin daarmee.

Gee my raad, asseblief.Klein-Dorpie Man

Hierdie storie van jou is darem veels te dik vir ’n daalder.

Daar is veels te veel goed wat nie sin maak nie.

Jy beskryf in heel grafiese detail hoe hierdie getroude potte-vrou jou kamma likes, besuig en bewatsegoeters alles.

Dis toe dat Antie besef het: Jy woon dalk in ’n klein dorpie, soos jy sê, maar jy het ’n groot verbeelding.

Hierdie is nie kla nie, hierdie is bregh. Oor iets wat in alle waarskynlikheid nie eens waar is nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters