Verlede jaar
Kontak Sonland

SON, jou gunsteling-koerant, kan jy Maandag tot Vrydag koop in die Wes-Kaap en ook aanlyn lees.

Die eerste uitgawe, Kaapse Son toe nog net weekliks, was op 28 Maart 2003.

Die sirkulasiesukses van Kaapse Son het ons ons strale laat sprei na die Oos-Kaap, Gauteng en uiteindelik die Vrystaat en Noord-Kaap. Ons kon egter nie daar dieselfde suksesse behaal nie en mettertyd is al daardie uitgawes toegemaak.

In 2005 het ons 'n dagblad geword. Ook in die Oos-Kaap het Son daagliks tot Julie 2020 gepubliseer. 

son bestuur
Son-bestuur
Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters