
City weer EPL champ
Nodeloos om te sê Manchester City sowel as Liverpool verdien alle lof vir die manier waarop hulle nie tou opgegooi het in die wedloop om...

Leeds defy odds in liga
United, West Ham en Arsenal is die drie spanne wat volgende seisoen tot die Europa League kompetisie deurdring.

Gerrard kan City se kroon laat gly
Die Etihad Stadium is ’n begraafplaas vir besoekende spanne en Guardiola se span gaan probeer om die titel vir die vierde keer in vyf...

REGSTREEKS | EPL, Liverpool t Wolverhampton Wanderers
Liverpool t Wolverhampton Wanderers, Sondag 22 Mei 2022 om 17:00.

REGSTREEKS | EPL, Manchester City t Aston Villa
Manchester City t Aston Villa, Sondag 22 Mei 2022 om 17:00.

De Jongh na United
BARCELONA se Frenkie de Jongh kan straks volgende seisoen in Engeland sokker speel.

EPL kook soos geen ander liga kan
Die trio van Burnley, Leeds en Everton onderaan die leer lok ook belangstelling met die geveg om oorlewing in die top flight.

Arsenal het nog hoop, sê Arteta
Arsenal móét nou sy laaste tuiswedstryd teen Everton wen en hoop dat Norwich City, wat reeds gerelegeer is, met Spurs kan klaarspeel.

Klopp weet hy sal span moet tweak
Die Reds moet die Saints vandag in die St. Mary’s Stadium klop om hul kanse van ’n quadruple lewend te hou en die druk op Manchester City...

Spurs plaas groot druk op Gunners
TOTTENHAM Hotspur het Sondag gewys dat hy tot die bitter einde gaan veg om seker te maak hy speel volgende seisoen in die Europese...

Reds glo nog in quadruple
EN NÓÚ die Engelse Premierliga- én Champions League-titel!.

Hammers gee ‘Pool' hoop met City draw
WEST Ham United het amper die rol van kingmaker vertolk in Sondag se dramatiese gelykop stryd teen Manchester City.

Robert wil loop
BAYERN Münich se doelevraat, Robert Lewandowski, soek ’n nuwe uitdaging.

Gunners begin bou
DIE Brasiliaanse sokkerklub São Paulo en Arsenal in Engeland het volgens goal.com ’n ooreenkoms bereik oor die toekoms van die 19-jarige...

Reds wen FA Cup en hou quadruple lewend
Liverpool, wat ook reeds die Caraboa Cup gewen het, pak die Spaanse kampioenspan Real Madrid in die eindstryd van die Champions League...

REGSTREEKS | EPL, Aston Villa t Liverpool
Aston Villa t Liverpool, Dinsdag 10 Mei 2022 om 21:00.

Reds, Blues sukkel met beserings
Dít is die Chelsea-baas, Thomas Tuchel, se reaksie oor die moontlikheid dat sy talisman, Mateo Kovacic, beskikbaar sal wees vir FA Cup...

REGSTREEKS | EPL, Leeds United t Chelsea
Leeds United t Chelsea, Woensdag 11 Mei 2022 om 20:30.
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22
11:30 vm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd

Tottenham Hotspur

Brighton
Tottenham Hotspur Stadium
Sa. 16 Apr. 22
14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd

Manchester United

Norwich
Old Trafford
Sa. 16 Apr. 22
14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd

Southampton

Arsenal
St. Mary's Stadium
Uitslae
So. 22 Mei 22

Norwich
0

Tottenham Hotspur
5
So. 22 Mei 22

Manchester City
3

Aston Villa
2
So. 22 Mei 22

Liverpool
3

Wolverhampton Wanderers
1