
Job nog nie gedaan
John Dobson (afrigter) se span het Saterdag ’n bonuspuntsege van 26-21 oor Llanelli Scarlets in Wallis behaal.

REGSTREEKS | URC, Ulster t Sharks
Ulster t Sharks, Vrydag 20 Mei 2022 om 20:35

REGSTREEKS | URC, Scarlets t Stormers
Scarlets t Stormers, Saterdag 21 Mei 2022 om 18:10

REGSTREEKS | URC, Ospreys t Bulls
Ospreys t Bulls, Vrydag 20 Mei 2022 om 21:10

Stormers wil nou hul beste weergawe wees
Rito Hlungwani, die voorspeler-afrigter van die Stormers, het vandeesweek gesê sy span moet net daarop fokus om die beste te wees wat...

Lukhanyo is terug vir die Sharks
Die Durbaniete jaag Vrydagaand ’n tuis-kwarteindstryd.

Bulls jag tuis-kwarteindstryd in URC
White het ’n sterk groep gekies vir die toer van een week, wat een van die span se nuutste aanwinste, Ruan Vermaak, insluit.

Ungerer teken vir twee jaar by Stormers
Ungerer is vir die eerste vyf wedstryde van die United Rugby Championhips aan die Stormers geleen. Hy keer volgende week terug op ’n...

Die Stormers wil hul fans nog méér laat smile
Die Kapenaars het nou sewe agtereenvolgende oorwinnings behaal en daarin geslaag om die pasaangeër in die kompetisie, Leinster, in hul...
REGSTREEKS | URC, Cardiff Rugby v Zebre
Cardiff t Zebre, Vrydag 6 Mei 2022 om 20:35

Clayton kan in Kaap kom blom
Luidens gerugte het die 31-jari vlugvoetige buiteagterspeler ’n kontrak by die Kaapse franchise gekry as plaasvervanger vir die...

Stormers te goed vir Leinster
Die tuisspan is voor die kragmeting ’n groot slag toegedien toe die Springbok-skrumskakel Herschel Jantjies hom weens ‘n handbesering...
United Rugby Championship, Stormers v Leinster
Rugby,1928801

Libbok: Bring A-game
Die 24-jarige losskakel van die Stormers glo dat hoewel ’n verswakte Leinster teen die Sharks verloor het, gaan die besoekers van Ierland...

Juan is reg om te roer
Die 34-jarige Springbok-senter, wat een van vier spelers in die groep is wat in meer as 100 games vir die Stormers uitgedraf het, sal van...

Stormers voor grootste toets in URC
"Die Stormers se ingesteldheid is om die bal lewendig te hou."

Bulls agtste, Sharks vierde in URC
White se troepe het Benetton op Loftus Versfeld met 46-29 vertrap om oor hul teleurstellende nederlaag teen die Stormers te kom.
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22
18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd

Llanelli Scarlets

Dragons
Parc y Scarlets, TBC

Vr. 22 Apr. 22
16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd

Stormers

Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town

Vr. 22 Apr. 22
18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd

Ulster

Munster
Kingspan Stadium, TBC

Uitslae
Sa. 21 Mei 22

Leinster
35

Munster
25
Sa. 21 Mei 22

Edinburgh
28

Glasgow Warriors
11
Sa. 21 Mei 22

Llanelli Scarlets
21

Stormers
26