Klubrugby-uitslae: 30 Julie 2022

akkreditasie
Errol Jaggers, voormalige WP- en Valke-losskakel, dra die bal sterk vir Helderberg.
Errol Jaggers, voormalige WP- en Valke-losskakel, dra die bal sterk vir Helderberg.
Jonathan Lestrade

Saterdag, 30 Julie se klubrugby-uitslae in Westelike Provinsie se Superligas

Superliga A:

Brackenfell 17 - 24 UWC
SK Walmer 7 - 54 Maties
UCT 5 - 3 Durbell
Union-Milnerton 16 - 20 Tygerberg
False Bay 45 - 12 Hamiltons

Superliga B:

All Saints 10 - 29 Helderberg
Hands & Heart 22 - 18 Belhar
Langa 19 - 15 Franschhoek
Primrose 22 - 30 Bellville
St. George’s 39 - 26 Collegians
Vineyards 27 - 12 Scottsdene Central

Superliga C:

Blue Jets 17 - 59 Kylemore
Blue Stars United 26 - 19 Strand United
CPUT 23 - 15 Rangers
Eersterivier 40 - 31 Elsies River United
Macassar 39 - 18 Albions
Morningstar 24 - 12 Raithby Universals

*Ander uitslae sal bygewerk word

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 67 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 5 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 297 stemme
Ons is posh en het fibre!
36% - 208 stemme
Stem
Jongste Son

18 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees