Rugby 10 uur. Blitsbokke ontbied ’n spoedvraat Een van die groot tekortkominge van Neil Powell (coach) se span die laaste paar toernooie was ’n speler met spoed en daai X-faktor om ’n wedstryd op sy kop te draai. Verwante artikels Die uurglas amper leeg Branco is terug vir die Blitse