Lizzo wys lyf met haar nuwe shapewear-reeks

akkreditasie
kaal boude! Lizzo spog met haar nuwe shapewear-reeks, Yitty. foto verskaf
kaal boude! Lizzo spog met haar nuwe shapewear-reeks, Yitty. foto verskaf

LIZZO is ’n ware trendsetter wat nie skroom om haar boude af te show nie.

Sondag het die “Truth Hurts”-treffermaker ’n paar besonder ekstreme uitknipsels op Instagram gedra toe sy aan boord van ’n privaat jet geklim het.

Sy was natuurlik geklee in haar nuwe shapewear-reeks, Yitty, wat die 33-jarige sangeres se agterstewe ten volle ontbloot het.

Sy het ’n matching swart bra met cut out butt leggings gedra. Albei gar­ments is afgewerk met haar Yitty-logo.

Sy het ook in die caption van die foto geskimp dat sy aan nuwe musiek werk.

“Song van die somer drop op 4/14!”

Lizzo se fans het omtrent die kaal boude outfit gelike en gesê hulle gaan beslis vir hulle ook koop.

Ons sal ons maar vir ontblote agterstewes moet klaarmaak.

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees