Amy Jones spog met verloofring

akkreditasie
Die Paarlse sangeres Amy Jones het Lee Wilson het verloof geraak.
Die Paarlse sangeres Amy Jones het Lee Wilson het verloof geraak.
Verskaf

DIE pragtige pêrel van die Paarl Amy Jones is ’n verloofde vrou!

Die “I Think I’m in Love”-sangeres het Sateroggendoggend eksklusief die blye nuus met Son gedeel.

Amy het ook foto’s met ons gedeel waarin haar liefie, Lee Wilcock, se twee kinders ’n plakkaat vashou waarop hulle haar vra om met hul derra te trou.

Ons weet sommer Amy gaan die mooiste bruid wees.

Congrats aan die gelukkige paartjie!

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 67 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 5 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 296 stemme
Ons is posh en het fibre!
36% - 207 stemme
Stem
Jongste Son

18 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees