Son vier Vadersdag

akkreditasie

Son vier vanjaar Vadersdag op ’n baie spesiale manier. Jy kan ’n kans staan om ’n ekslusiewe gholfdag met jou favourite celeb-pa’s te wen.

Pryse vir dié kompetisie sluit is ’n gholfdag, smaaklike lunch en pamper-pakkies. Al wat jy moet doen, is om te beskryf waarom jou pa die beste derra in die wêreld is.

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kompetisie begin Vrydag 10 Junie 2022 en eindig 23:59:59 op Dinsdag 21 Junie 2022.
  • Die wenners sal op 22 Junie 2022 gekies en gekontak word.
  • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy/sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • Die pryse is nie omruilbaar nie.
  • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
vadersdag
Bekendes vertel oor Vadersdag
Die kompetisie het gesluit. Baie dankie.
Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 75 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
26% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 3 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees