Kliniek-besoek voel soos om piekniek te hou

akkreditasie

PAK maar vir jou ’n kosmandjie met iets in vir brêkvis en middagete.

Só voel die siekes wat die Primêre Gesondheidsorg-klinieke in Kannaland moet besoek, omdat hulle glo vir forever and a day moet wag.

Ronecia Julies vertel: “Jy kan maar ’n afspraak het, want wat is die doel van ’n afspraak as jy heel bleddie dag daar moet wag om gehelp te word?

“Jy maak die vorige dag of week ’n afspraak, maar keer nog steeds huiswaarts sonder dat jy gehelp is.

“Alles is so ongeorganiseerd by hierdie kliniek in Calitzdorp. Ek is nou die derde een wat hierdeur geraak word. Ek het gister afsprake gehad vir 10:00 en die ander een vir 10:30 vir my chroniese medikasie. My suster het letterlik five past four by daai kliniek uitgegaan. Mense hardloop rond soos mense wat nie weet wat om te doen nie.”

Pasiënte voel alles is so stadig en dis hoekom die rye by die klinieke so lank is.

Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 75 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
26% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 3 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees