Sonskynnuus 18 Mei Tygersig vier 50 gloriejare Leerders, ouers, onderwysers en oudleerders het Maandag die skoolsaal volgepak om die skool se birthday te vier.