Werkers word steeds te min betaal

akkreditasie
Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid.
Thulas Nxesi, minister van indiensneming en arbeid.

THULAS Nxesi, minister van arbeid en indiensneming, sê sommige maatskappye betaal hulle werkers steeds te min.

Vroeër vanjaar is besluit die minimum wat betaal moet word is R23,19 per uur.

Hy het geantwoord op 'n vraag van 'n EFF-LP of die minister kon vasstel of werkers R3 500 per maand kry.

Die minister het gesê R3 500 is nie die minimum nie, maar R23,19 vir normale werkure.

Daar is egter steeds werkers wat hulle mense minder betaal. Daar is vasgestel dat 36% van die werkers steeds te min betaal word.

Die landbousektor het die meeste werkers wat onder die vasgestelde tarief  betaal word. - TimesLive

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees