
Vier mense is gearresteer oor bedrog by Eskom.
WEENS 'n tekort aan krag sal Fase 2-beurtkrag tot Sondag om middernag voortduur.
Dit sal tussen die peak van 16:00 tot 24:00 ingestel word.
Eskom sê die rede is omdat daar 'n vertraging is met die krageenhede by die volgende kragstasies: Koeberg, Kusile en Tutuka.
By Camden en Medupi was daar opwekkers wat onbeplande breakdowns gehad het.
Eskom sê hy sal gebruikers op hoogte van sake hou.