Eskom praat met stakers

akkreditasie
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Donderdag ’n verhoging van 9,61% elektrisiteitstarief aan Eskom toegestaan.
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Donderdag ’n verhoging van 9,61% elektrisiteitstarief aan Eskom toegestaan.
Verskaf

ESKOM en leiers van unies het gepraat oor die staking by Eskom en verhoging van werkers.

Die wankelende kragreus sê in 'n verklaring hulle gaan Vrydag praat oor geld en verhogings.

Nadat die ooreenkoms bereik is, het die National Union of Mineworkers (NUM) en die National Union of Metalworkers of South Africa (NUMSA) hul werkers aangemoedig om weer te gaan werk.

Eskom het sy werkers ook gevra om terug te keer werk toe.

Hy het ook aan sy werkers dankie gesê wat nog heeltyd tydens die krisis gewerk het. 

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees