Nasionale Nuus 1 uur. ‘Dwelmbaas’ in Durban doodgeskiet Hy het in sy wit Mercedes SUV in Randles-straat gesit toe hy geskiet is. Nog iemand in die kar is raakgeskiet, maar hy het oorleef. Verwante artikels Bendes: Geweld ruk nou handuit Cop vas ná kollega se raaiselagtig dood