Polisieman 'skiet homself'

akkreditasie
Die polisiekonstabel Haywon Ruiters het na bewering sy eie lewe geneem.
Die polisiekonstabel Haywon Ruiters het na bewering sy eie lewe geneem.
Verskaf

’N POLISIEMAN van Atlantis het na bewering homself doodgeskiet.

Luidens gerugte het Konst. Haywon Ruiters 'n vuurwapen op homself gerig en homself geskiet in die industriële gebied in die dorp.

Volgens 'n polisiewoordvoerder, kapt. FC van Wyk, word die omstandighede rondom ’n 22-jarige polisiekonstabel se dood ondersoek.

Van Wyk sê: “ 'n Geregtelike doodsondersoek is oopgemaak.”

Die konstabel was verbonde aan die Atlantis-polisiestasie.

Hierdie is ’n ontwikkelende storie.

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees