Man by Parow-sentrum geskiet

akkreditasie
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

DIE omstandighede waaronder 'n man Vrydagmiddag in die parkeerarea van die Parow-sentrum, Kaapstad in die Wes-Kaap, geskiet is, word ondersoek.

Parow se polisie is ingelig van 'n skietery en het het Vrydagmiddag omstreeks 17:20 'n man (32) in die parkeerarea van die Parow-sentrum met koeëlwonde gekry. Hy is na 'n hospitaal geneem vir behandeling.

Volgens 'n polisiewoordvoerder, AO Joseph Swartbooi, het onbekende aanvallers gevlug een hulle is nog nie gearresteer nie.

"Die motief is onbekend en die polisie van Parow ondersoek die saak.

"Mense met inligting kan Crime Stop bel op 08600 10111."

Sê jou sê
Wat gebruik jy om Netflix, Showmax, etc te kyk?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
My selfoon data
12% - 53 stemme
Ek het 'n selfoon-kontrak
1% - 4 stemme
Ek het wifi :-)
51% - 227 stemme
Ons is posh en het fibre!
37% - 164 stemme
Stem
Jongste Son

8 Augustus 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees