KYK | Bewaarders betoog oor safety

akkreditasie

DIE Police and Prisons Civil Rights Union (Popcru) het by die department van korrektiewe dienste se Wes-Kaapse kantoor naby Goodwood betoog.

Hulle eis onder meer 'n verbetering van veiligheid vir bewaarders in die provinsie se tronke.

Die Wes-Kaapse Popcru-sekretaris, Pat Raolane, sê oorbevolking sowel as understaffing by tronke bly 'n groot kwessie. En as dié kwessie nie gou aangespreek word nie sal dit binnekort die gewone inwoners ook raak.

Raolane maak verwysing na die onlangse ontsnapping by die Malmesbury-gevangenis en waarsku dis net 'n kwessie van tyd voordat 'n soortgelyke voorval plaasvind as hul kwessies nie gou aangespreek word nie.

popcru
Die vakbond Popcru het Woensdag oor verskeie kwessies betoog.
Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 76 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
25% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 4 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees