Eskom kry skuld oor treine wat stil staan

akkreditasie
Prasa blameer Eskom vir sy treine wat tans stil staan.
Prasa blameer Eskom vir sy treine wat tans stil staan.
Peter Abrahams

PRASA se treine staan weer stil en om alles te kroon word Eskom nou blameer.

In 'n verklaring sê Prasa Eskom ervaar krag-probleme en krag kan nie aan Prasa verskaf word nie.

In die verklaring word gesê al die treine staan stil, behalwe die shuttle-diens van Wellington.

Al die lyne word geraak - die Suidelike lyn, Kaapse Vlakte lyn, Noordelike lyn (Bellville via Tygerberg) en Kraaifontein na Kaapstad.Prasa sê hy sal 'n aankondiging maak sodra die treine weer ry.

Sê jou sê
Moet die salaries van Eskom-werkers gesny word oor load-shedding?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Hulle moenie betaal word nie
47% - 75 stemme
Haai nee, shame - hulle het families
16% - 26 stemme
Eskom se push
26% - 41 stemme
Gee my krag, elke dag
9% - 14 stemme
Wat is load-shedding?
2% - 3 stemme
Stem
Jongste Son

30 Junie 2022

Jongste Son
Klik hier om te lees!
Begin lees